October 16, 2016
Liefdesmaal
Daniël de Wet.
Johannes 4
Die vermoë om die sakramente van God se teenwoordigheid óm ons in die lig van die son en die nattigheid van die reën te sien en te voel en te verstaan, maak God ‘n werklikheid … Want God ís magtig en werklik naby. – Ferdinand Deist