Stille Gees, Hoopvolle Hart Genadige Jesus, U is my gids, die vreugde van my hart, die outeur van my hoop en die objek van my liefde. Ek kom soek versterking […]
“Die dinge waarmee die sondige natuur van die mens hom besig hou, loop uit op die dood, maar die dinge waarmee die Gees Hom besig hou, bring lewe en vrede.” […]