30 Oct NG Kerk Stellenbosch-Wes Gebedsfokus – Datum: 30 Oktober 2019 JY IS ’N SKEPPING IN ONTWIKKELINGSPROSES. “Ek is veral ook daarvan oortuig dat God, wat die goeie werk in julle begin het, dit end-uit sal voer en dit sal voleindig […] Fil.1:6