Alexanderstraat 3, Stellenbosch. TEL: 021 886 5132.

NG Kerk Stellenbosch-Wes Gebedsfokus – Datum: 5 September 2019

Geduld in Siekte

Ons Heer Jesus Christus, deur U geduld in lyding het U aardse pyn gedra en vir ons die voorbeeld gestel van gehoorsaamheid aan U Vader se wil. Wees asseblief naby my in my tyd van swakheid en pyn; dra my deur U genade sodat my krag en moed my nie sal faal nie; genees my volgens U wil, en help my om altyd te glo dat wat ookal hier met my gebeur eintlik maar ’n kleinigheid is in vergelyking met die ewige lewe wat U vir my gee, my Here en my God. Amen.

Gebedsfokus: God verhoor ons gebede wanneer dit kom by Geduld en Siekte.

Dankie Vader, in Jesus se naam bid ek,

Amen

Vind nog verse in die Skrif wat jou sal aanmoedig en help om te fokus op God.

Kontak die gebedsbediening vir enige vrae: E-pos: [email protected].
Deel asseblief hierdie gebedsfokus met iemand wat jy dink daarby sal baat.