Alexanderstraat 3, Stellenbosch. TEL: 021 886 5132.

NG Kerk Stellenbosch-Wes Gebedsfokus – Datum: 3 Augustus 2019

In Augustusmaand fokus ons op hoe die boek Spreuke ons in die alledaagse lewe help.

NG Kerk Stellenbosch-Wes

Die Spreukeboek is geskryf met die doel om vir jou goddelike wysheid, leiding en insig te gee, en om jou te help om dissipline sowel as korrekte en regverdige gedrag aan te leer (Spreuke 1:1-3).

Indien jy egter al gevind het dat jy nie dit wat ’n spreuk sê maklik in die praktiese lewe kan toepas nie, is jy nie alleen nie.

Vervolgens kyk ons dus na 10 Bybelse spreuke en hoe om hulle in die moderne daaglikse lewe toe te pas. Ons behandel hulle in die volgende 10 versendings.

Gebedsfokus: Die Boek Spreuke.

Dankie Vader, in Jesus se naam bid ek,

Amen

Vind nog verse in die Skrif wat jou sal aanmoedig en help om te fokus op God.

Kontak die gebedsbediening vir enige vrae: E-pos: [email protected].
Deel asseblief hierdie gebedsfokus met iemand wat jy dink daarby sal baat.