Alexanderstraat 3, Stellenbosch. TEL: 021 886 5132.

‘n Tiende – my spesiale dankoffer.

Meimaand is tyd vir Tiende Maand Dankoffer

2 KOR 9:7 ‘Elkeen moet gee soos hy hom in sy hart voorgeneem het, nie met teensin of uit dwang nie, want God het die blymoedige gewer lief”

Vir meer inligting oor die Tiende Maand Dankoffier, kontak die kerkkantoor.

Maandag tot Vrydag: 9:00 – 13:00

[email protected]

TEL: 021 886 5132