Alexanderstraat 3, Stellenbosch. TEL: 021 886 5132.

‘n Maand met Rut

'n-Maand-met-Rut

In Augustus kyk ons as gemeente saam na die boek Rut.

Laai die pdf dokument af en vind inligting oor Rut vir:

Stiltetyd en gesin

Kleingroep / Bybelstudiegroep / Wyksbyeenkomste / Kategese

LAAI AF clipboard

Tydens die 4 weke sal daar ook oor Rut gepreek word.