Alexanderstraat 3, Stellenbosch. TEL: 021 886 5132.

Kategese lesse vir 9 AUG 2020

GRAAD 7 – 11

Ons kyk saam na ‘n video van Rob Bell

‘008 DUST – Rob Bell – NOOMA’


Junior kategese:

TEMA: Verstaan jou Bybel

Leer die boeke van die Bybel deur bewegings

Laai die pdf af:

Ou Testament Bybelboek bewegings

Graad R – 3

Gesels saam oor die TEMA: ‘Verstaan jou Bybel: Die groot profete boeke’

Laai die pdf af:

 


Graad 4 – 6

Gesels saam oor die TEMA:  ‘Verstaan jou Bybel: Die groot profete boeke’

Laai ook die pdf af:


Hou asseblief in gedagte dat hierdie kategese lesse vir groepe geskryf is.  

Pas dit gerus aan na gelang van jou omstandighede.