Alexanderstraat 3, Stellenbosch. TEL: 021 886 5132.

Kategese lesse vir 4 Okt 2020

GRAAD 7 – 11

Jeug Alpha reeks.


Die sessie bestaan uit ‘n video en ‘n PDF gespreksdokument.

LAAI AF: PDF ‘gespreksdokument’

Alpha Youth Series: Episode 4 | Faith: How Can We Have Faith?


Junior kategese:

Graad R – 3

Verhale uit die Ou Testament: Genesis 8-9  |  Die reënboog belofte

Laai die pdf af:

 


Graad 4 – 6

JUNIOR JEUG ALPHA:

Sessie 4 – Hoe kan ek geloof hê?


Hou asseblief in gedagte dat hierdie kategese lesse vir groepe geskryf is.  

Pas dit gerus aan na gelang van jou omstandighede.