GRAAD 7 – 11
Ons kyk saam na deel 2 van die Matteus video: ‘Oorsig: Matteus deel 2‘ van BibleProject.
In Matteus, bring Jesus God se hemelse Koninkryk na die aarde en nooi sy dissipels om deel te hê aan ’n nuwe lewenswyse deur sy dood en opstanding.
Junior kategese:
TEMA: Verstaan jou Bybel
Verstaan jou Bybel: Briewe aan die gemeentes
Graad R – 3
Graad 4 – 6
Hou asseblief in gedagte dat hierdie kategese lesse vir groepe geskryf is.
Pas dit gerus aan na gelang van jou omstandighede.