GRAAD 7 – 11
Ons kyk saam na ‘n video ‘Where to Start Reading the Bible’
Graad R – 3
Gesels saam oor die TEMA: ‘Die Bybel die lig op ons pad.’
Laai die pdf af:
Graad 4 – 6
Gesels saam oor die TEMA: ‘Die Bybel is ons gids.’
Laai die pdf af:
Hou asseblief in gedagte dat hierdie kategese lesse vir groepe geskryf is.
Pas dit gerus aan na gelang van jou omstandighede.