GRAAD 7 – 11
Ons kyk saam na ‘n video ‘Oorsig: Nuwe Testament’ van BibleProject.
Hierdie video verduidelik die letterkundige ontwerp van die hele Nuwe Testament en verduidelik hoe dit die storie van die Hebreeuse geskrifte voortsit.
Junior kategese:
TEMA: Verstaan jou Bybel
Verstaan jou Bybel: Afdelings van die Nuwe Testament – Die Evangelies
LAAI PDF AF: Nuwe Testament Boeke groeperings.
Graad R – 3
Graad 4 – 6
Laai ook die pdf af:
LAAI PDF AF: ‘Speletjie – “Left & Right”‘
Hou asseblief in gedagte dat hierdie kategese lesse vir groepe geskryf is.
Pas dit gerus aan na gelang van jou omstandighede.