Alexanderstraat 3, Stellenbosch. TEL: 021 886 5132.

Kategese lesse vir 13 Sept 2020

GRAAD 7 – 11

Ons begin vandag met die Jeug Alpha reeks.

Sessie 1:  LEWE – Is dit dit?

Die sessie bestaan uit ‘n video, ‘n PDF “ysbreker” dokument en ‘n PDF gespreksdokument.

LAAI AF: PDF gespreksdokument en die ysbreker

Alpha Youth Series: Episode 1


Junior kategese:

Graad R – 3

Verhale uit die Ou Testament – Gen 3 – Adam en Eva

Laai die pdf af:

 


Graad 4 – 6

JUNIOR JEUG ALPHA:

Sessie 1: Die nou en die wye pad


Hou asseblief in gedagte dat hierdie kategese lesse vir groepe geskryf is.  

Pas dit gerus aan na gelang van jou omstandighede.