Alexanderstraat 3, Stellenbosch. TEL: 021 886 5132.

Kategese lesse vir 12 Julie 2020

GRAAD 7 – 11

Ons kyk saam na ‘n video:

‘Is the Old Testament Relevant? | Bible Study Part 2′


Graad R – 3

Gesels saam oor die TEMA: ‘Die Bybel is – Die swaard van die waarheid.’

Laai die pdf af:


Graad 4 – 6

Gesels saam oor die TEMA:  ‘Die Bybel – Die swaard van die waarheid.’

Laai die pdf af:


Hou asseblief in gedagte dat hierdie kategese lesse vir groepe geskryf is.  

Pas dit gerus aan na gelang van jou omstandighede.