Alexanderstraat 3, Stellenbosch. TEL: 021 886 5132.

KATEGESE – 2017

Jy en jou kind is deel van WESKERK se droom en dus ook deel van God se plan met Stellenbosch en Sy Koningkryk.

Baie welkom by die Kategese vir 2017!

Ons sien uit na ‘n jaar van saam leer, lekker speel en nuwe liefde vir God, Sy kinders en sy Woord te kweek.

kleuterkerk

Kategete span vir 2017:

GRAAD Kategeet Leier
Kleuterkerk Leán Heunes en ouers
Graad R Linda Koetsier
Graad 1 Linda Koetsier
Graad 2 Madia Ackerman
Corne Lamprecht
Kim Wiese 
Graad 3 Frederik Voigt
Graad 4 Frederik Voigt
Graad 5 Alriëtte Swart
Graad 6 Alriëtte Swart
Graad 7 Yolanda Joubert
Graad 8 Christelle Joubert
Graad 9 Gielie de Waal 
Graad 10 Gielie de Waal 
Belydenis Daniël de Wet

 

Laai gerus ook onderstaande brief aan ouers af:

LAAI AF

clipboard