Alexanderstraat 3, Stellenbosch. TEL: 021 886 5132.

‘Groei in gebed’ WEEK VAN GEBED 2017

Sondag 22 Januarie tot Woensdag 25 Januarie.

19:00 IN DIE KERKSAAL. Almal is baie welkom!

TEMA: “Groei in gebed.”

Sondag – Verwondering oor gebed. (Almatine)

Maandag – Ek leer myself ken in gebed. (Daniël)

Dinsdag – Gebed vir die stukkende wêreld. (Almatine)

Woensdag – Gedissiplineerde gebed. (Daniël)

week van gebed 2017