Jonkershoek uitstappie na die waterval.
‘n Heerlike 2 km stap vanaf die parkeerplek in die Jonkershoek Natuur Reservaat tot by die waterval. Daar is ook klein bietjie geswem in die rivier, maar die water was nogal koud.
Dankie Frederick! Die kinders het dit baie geniet.