Alexanderstraat 3, Stellenbosch. TEL: 021 886 5132.

Eredienste aanlyn & in kerkgebou

EREDIENSTE IN KERKGEBOU

Ons hou weer eredienste in die kerkgebou vanaf 16 Aug 2020 met ‘n maksimum van 50 persone wat dit mag bywoon.

Bespreek asb by ons gemeentebestuurder, Michéle indien jy graag ‘n erediens wil bywoon.

E-POS: [email protected]

WHATSAPP:  082 228 2010

AANLYN EREDIENSTE

Jy kan steeds aanlyn ook na die eredienste kyk.

Dit word ‘live’ uitgesaai vanuit die kerk om 9:30.

Die diens is ook daarna dan steeds beskikbaar op ons Youtube kanaal.

Kyk gerus saam: Stellenbosch-Wes Youtube kanaal