WELKOM!
TEMA:
‘Om te kan sug en te kan sing‘
TEKS: Romeine 8:12-25
PREDIKER: Dr Daniël de Wet.
LUISTERLIED: Shout to the Lord
Vioolspel deur Jennifer Jeon
SING SAAM: LB 205 Bring lof aan die Vader, verheerlik die Seun
Die lied is ingesluit op die CD “Op Vaste Fondamente” van 2002. Die CD bevat Orrelvoorspele en gemeentesang uit die Liedboek van die Kerk. Gemeentesang opgeneem in NG Kerk Stellenbosch-Wes. Orrelis is Roelof Temmingh. Trompetspel deur Chrisjan Cruywagen
KINDEROOMBLIK
PREEK & AANKONDIGINGS
Dankie vir jou bydrae
SNAPSCAN
EFT:
NG GEMEENTE STELLENBOSCH WES
Nedbank
Takkode: 198765
Rekeningnommer: 1498043291
SING SAAM: Lied 280 Here, Redder, groot en magtig
Massakoor en Kaapse Filharmoniese orkes o.l.v. Chad Hendricks
LUISTER SAAM: Gebed
Komponis: Koos du Plessis | Gesing deur Wynand Strydom.
Lirieke van “Gebed” – Koos du Plessis
Laat my nooit die grond verlaat nie.
Laat my in U skadu bly.
Gee dat elke aard se vreugde en vrees
eind’lik nietig word vir my.
Elke afdraaipaadjie ken ek.
Elke keer het ek gedwaal.
Elke keer het U my iewers kom haal.
Maak dit Heer, die laaste maal.
Elke dag is ‘n gedagte.
Elke kamer net gehuur.
Elke aardse droom van rykdom en roem,
net ‘n skadu teen die muur.
Wat ek is, is net genade,
wat ek het is net geleen.
Eintlik smag ek na U waters van rus.
Lei my, Heer vanaand daarheen.