Laai gerus die pdf dokument af met gebede en tekste vir die Covid-19 biddag. LAAI AF: Covid-19 biddag pdf God van lewe U het beloof om altyd by ons te […]
Gebed vir ’n siek persoon O Vader van genade en God van vertroosting, ons enigste hulp in nood: in nederigheid smeek ons U om U siek dienaar te besoek en […]
Gebed vir genesing Hemelse Heer, ek vind rus onder U magtige vleuels van liefde. Ek bly in U hart. Ek weet dat daar genesing in U aanraking is. Op grond […]