Alexanderstraat 3, Stellenbosch. TEL: 021 886 5132.

Stellenbosch-Wes YouTube kanaal

Sedert 15 Oktober word ons eredienste op YouTube uitgesaai. Vorige preke is ook beskikbaar om na die tyd te kyk, maar verdwyn nie meer na 30 dae soos met Ustream nie. Gaan na Stellenbosch-Wes YouTube Kanaal en “Subscribe” om kennisgewings te ontvang van nuwe videos of wanneer ‘n uitsending begin. Net die preek word op YouTube gehou as gevolg van kopiereg regulasies, maar volledige video opnames van meeste eredienste is steeds deur die kerkkantoor beskikbaar.