Alexanderstraat 3, Stellenbosch. TEL: 021 886 5132.

Registrasie vir Kategese 2018

Alle kinders welkom!

Sondag 21 Januarie 2018:

JUNIORS

Kleuters tot Graad 5:

Verdaag uit die kerk na afloop van die kinderoomblik. Registrasie vind plaas in die kerksaal. Ouers kan saam met kinders loop, die kategete ontmoet en dan terugkeer na die kerk.

Kinders gaan ‘n lekker ‘ken-mekaar-speletjie’ en roomys geniet.

SENIORS

Graad 6 tot Graad 12:

Na afloop van die diens is hulle welkom om koffie of tee kry en dan na die jeuglokaal te beweeg.


KONTAKBESONDERHEDE:

Kleuterkerk

Leán Heunes

083 441 7001

Graad R

Anri Corbett

Anchen Scheepers

Nicola Barnardo

Graad 1 & 2

Elmien de Wet

Christa Loxton

Irmi Hoffman

Graad 3

Corne Lampbrecht

Kim Wiese

Madia Ackerman

Graad 4 & 5

Frederik Voigt

Lenika Vosloo

Graad 6 & 7

Alriëtte Swart

Graad 7 & 8

Yolanda Joubert

Graad 9 & 10

Pieter Nel

  • 082 8529957

Belydenisklas

Daniël de Wet