Alexanderstraat 3, Stellenbosch. TEL: 021 886 5132.

29 September 2018 | PLAASBASAAR & DRAFSTAP

29 September 2018

PLEK: Overgaauw Wynlandgoed, Stellenbosch Kloof.


PLAASBASAAR:

VANAF 8:30

Kindervermaak, lekker koffie, Stellenbrau bier, Overgaauw wyn, poeding, pannekoek, boereworsrolle, vetplante, beskuit, konfyt, brood….

DRAFSTAP: 

  • 5km roete (mag meer as 1 keer gedoen word)
  • bring asb eie waterbottel
  • stootwaentjies welkom
  • geen troeteldiere of fietse
  • wegspring: 9:00
  • Prysuitdeling 11:00

INSKRYWINGS & NAVRAE: drafstap@stellenboschwes.co.za

DRAFSTAP

  • R50 volwassenes
  • R20 kinders

OF DRAFSTAP & ONTBYT

  • R120 volwassenes
  • R60 kinders

Laat inskrywings: 8:00 tot 8:59 op 29 September 2018.


ONTBYT

8:30 – 11:30

  • R80 volwassenes
  • R50 kinders

SKRYF IN VIR DIE DRAFSTAP!

SKRYF IN