Alexanderstraat 3, Stellenbosch. TEL: 021 886 5132.

Plaasbasaar & Drafstap. 5 OKT 2019

5 OKT 2019

PLEK: Overgaauw Wynlandgoed, Stellenbosch Kloof.


PLAASBASAAR:

VANAF 8:00

Ontbyt, kindervermaak, lekker koffie, Lilypatrick bier, Overgaauw wyn, poeding, pannekoek, boereworsrolle, blomme, beskuit, konfyt, brood….

DRAFSTAP: SKRYF IN

INSKRYWINGS: Quicket.co.za 

5 Oktober 2019 – enigste dag wat die stap/drafroete op Overgaauw Wynlandgoed oop is vir die publiek! Moenie dit mis nie!

 

  • Wegspring: 08:30

  • Prysuitdeling 10:00

  • 5km mag meer as eenkeer gedoen word.

  • Bring asb. eie waterbottel

  • Geen troeteldiere of fietse

Kom geniet ‘n lekker plaasontbyt en koffie na die tyd en besoek uitstallers asook die kosstalletjies.

Kinders is welkom, daar gaan hope kindervermaak en soetgoed wees!

NAVRAE: kerkkantoor@stellenboschwes.co.za

 


 

 

 

Verwante plasings via kategorieë