Alexanderstraat 3, Stellenbosch. TEL: 021 886 5132.

Pinkster 2019. ‘Die Hoop wat die Heilige Gees gee’

PINKSTER 2019

2 – 6 Junie 2019.

PLEK: Stellenbosch-Wes Kerk

TYD: 19:00

Pinkster word hierdie in samewerking met NG Kerk Stellenbosch Noord en NG Kerk Stellenbosch Sentraal, aangebied by NG Kerk Stellenbosch-Wes. Die tema waaroor ons saam dink, bid en droom is Die Hoop wat die Heilige Gees gee. Kom neem deel aan hierdie besonderse tyd waar ons die opstanding van Christus vier en in dankbare afwagting onsself voorberei vir Pinkstersondag.

Verwante plasings via kategorieë