Alexanderstraat 3, Stellenbosch. TEL: 021 886 5132.

Personeel

image

DR DANIEL DE WET

LERAAR

Daniël het op Stellenbosch studeer. Voorheen predikant in die Paarl, Durbanville, Amsterdam en Knysna.

LEES MEER
image

DR ALMATINE LEENE

LERAAR

Almatine is 'n deeltydse predikant by NG gemeente Stellenbosch-Wes. Sy spandeer ook tyd in Nederland waar sy Teologie doseer.

LEES MEER

image

Michéle Erwee

GEMEENTEBESTUURDER

SEL: 082 2282010
TEL: 021 8865132

image

FRANCOIS BLOM

ORRELIS

SEL: 082 8997770


image

AMOS NTISE

ALGEMENE WERKER