Alexanderstraat 3, Stellenbosch. TEL: 021 886 5132.

Ons groet Almatine

Dr Almatine Leene se afskeidspreek: Sondag 27 September 9:30

Sy en haar gesin sal ook Sondag 4 Oktober die erediens bywoon en saam Nagmaal gebruik.

“Ek het nog altyd gehoop om eendag in my eie kerk ‘n leraar te kan wees maar die pad was lank en ek het nie verwag die eerste vroueleraar te wees nie. Maar ons het die Here se leiding ervaar in die hele proses en is baie opgewonde om te gaan. Die afskeid is net moeilik. Ek het so lief geraak vir Suid-Afrika en sy mense, die NG kerk en Stellenbosch. Ek is baie dankbaar vir alles wat ek hier geleer het en dat die NG kerk my erkenning gegee het wat ek nie in my eie kerk kon kry nie.”  – Almatine 

Van links na regs: Gideon, Almatine, Frederik, Sebastiaan en baba Johanan.

Verwante plasings via kategorieë