Alexanderstraat 3, Stellenbosch. TEL: 021 886 5132.

NG Kerk Stellenbosch-Wes Gebedsfokus – Datum: 30 September 2019

Uit die Slegte kom die Goeie

NG Kerk Stellenbosch-Wes

Hemelse Vader, daar is dinge wat baie seer maak. Verminder die pyn met U liefde. Herinner my dat goeie dinge dikwels uit die slegte voortkom. Help my om te verstaan dat die vreugde juis soeter is wat op die hartseer en smart volg. Ek sien uit na beter tye. Met U by my kan ek enige probleem deurstaan. Amen.

Gebedsfokus: God verhoor ons gebede.

Dankie Vader, in Jesus se naam bid ek,

Amen

Vind nog verse in die Skrif wat jou sal aanmoedig en help om te fokus op God.

Kontak die gebedsbediening vir enige vrae: E-pos: gebedsbediening@stellenboschwes.co.za.
Deel asseblief hierdie gebedsfokus met iemand wat jy dink daarby sal baat.

Verwante plasings via kategorieë