Alexanderstraat 3, Stellenbosch. TEL: 021 886 5132.

NG Kerk Stellenbosch-Wes Gebedsfokus – Datum: 28 Julie 2019

Bybelverse van Troos

NG Kerk Stellenbosch-Wes

Seerkry en pyn is ’n gegewe in hierdie lewe. Jesus sê dat ons probleme sal ervaar, MAAR dat ons moed kan hou omdat Hy die wêreld oorwin het! (Joh. 16:33) Ons kan getroos wees omdat die Skrif ons verseker dat God getrou is en voortdurend na ons omsien. Hy gee regtig vir ons om en is ons beskermer en trooster in tye van nood. Watter omstandighede ons ookal mag ervaar, hierdie vertroostende Skrifwoorde gee vir ons daardie vrede wat alle verstand te bowe gaan!

Psalm 46:1-3, Spreuke 18:10, Nehemia 8:10 en talle ander.

Gebedsfokus: Bybelverse van Troos

Dankie Vader, in Jesus se naam bid ek,

Amen

Vind nog verse in die Skrif wat jou sal aanmoedig en help om te fokus op God.

Kontak die gebedsbediening vir enige vrae: E-pos: [email protected].
Deel asseblief hierdie gebedsfokus met iemand wat jy dink daarby sal baat.