Alexanderstraat 3, Stellenbosch. TEL: 021 886 5132.

NG Kerk Stellenbosch-Wes Gebedsfokus – Datum: 27 Oktober 2019

JY IS MEER AS ’N OORWINNAAR

NG Kerk Stellenbosch-Wes

“Maar in al hierdie dinge is ons meer as oorwinnaars deur Hom wat vir ons liefhet.” (Rom.8:37)

Nie slegs ’n oorwinnaar nie; MEER as ’n oorwinnaar.

Gebedsfokus: Jy is n oorwinnaar.

Dankie Vader, in Jesus se naam bid ek,

Amen

Vind nog verse in die Skrif wat jou sal aanmoedig en help om te fokus op God.

Kontak die gebedsbediening vir enige vrae: E-pos: gebedsbediening@stellenboschwes.co.za.
Deel asseblief hierdie gebedsfokus met iemand wat jy dink daarby sal baat.

Verwante plasings via kategorieë