Alexanderstraat 3, Stellenbosch. TEL: 021 886 5132.

Kategese lesse vir 27 Sept 2020

GRAAD 7 – 11

Jeug Alpha reeks.


Die sessie bestaan uit ‘n video en ‘n PDF gespreksdokument.

LAAI AF: PDF ‘gespreksdokument’

Alpha Youth Series: Episode 3 | Cross: Why Did Jesus Die?


Junior kategese:

Graad R – 3

Verhale uit die Ou Testament – Genesis 6-7 – Noag

Laai die pdf af:

 


Graad 4 – 6

JUNIOR JEUG ALPHA:

Sessie 3 – Hoekom moes Jesus sterf?


Hou asseblief in gedagte dat hierdie kategese lesse vir groepe geskryf is.  

Pas dit gerus aan na gelang van jou omstandighede.

 

 

Verwante plasings via kategorieë