Alexanderstraat 3, Stellenbosch. TEL: 021 886 5132.

Kategese lesse vir 26 Julie 2020

GRAAD 7 – 11

Ons kyk saam na ‘n video van Rob Bell

‘004 SUNDAY – Rob Bell – NOOMA’


Graad R – 3

Gesels saam oor die TEMA: ‘Verstaan jou Bybel: Die Wet (Deel 1 & Deel 2)’

Laai die pdf af:

DEEL 1

DEEL 2

 


Graad 4 – 6

Gesels saam oor die TEMA:  ‘Verstaan jou Bybel: Die Wet’

Laai ook die pdf af:


Hou asseblief in gedagte dat hierdie kategese lesse vir groepe geskryf is.  

Pas dit gerus aan na gelang van jou omstandighede.