Alexanderstraat 3, Stellenbosch. TEL: 021 886 5132.

Kategese lesse vir 19 Julie 2020

GRAAD 7 – 11

Ons kyk saam na ‘n video:

‘Is the Old Testament Relevant? | Bible Study Part 3′


Graad R – 3

Gesels saam oor die TEMA: ‘Verstaan jou Bybel’

Laai die pdf af:


Graad 4 – 6

Gesels saam oor die TEMA:  ‘Verstaan jou Bybel’

(In die pdf hieronder verwys hulle na ‘n Powerpoint wat jy kan aflaai. Ons het die Powerpoint gesave in ‘n kort video file.)

Click hier om na die kort video te kyk:  Shadow art video clip

Laai ook die pdf af:


Hou asseblief in gedagte dat hierdie kategese lesse vir groepe geskryf is.  

Pas dit gerus aan na gelang van jou omstandighede.