Alexanderstraat 3, Stellenbosch. TEL: 021 886 5132.

Kategese lesse vir 18 Okt 2020

GRAAD 7 – 11

Jeug Alpha reeks.


Die sessie bestaan uit ‘n video en ‘n PDF gespreksdokument.

LAAI AF:

1. ‘gespreksdokument’

2. Riglyne om die Bybel te lees

3. Speletjie: Staan dit in die Bybel?

Alpha Youth Series: Episode 6: Why and How Do I Read the Bible


Junior kategese:

Graad R – 3

Verhale uit die Ou Testament: Gen 11-12: Abram trek na ‘n nuwe land

Laai die pdf dokumente af.  Kliek op die blokkie:


Graad 4 – 6

JUNIOR JEUG ALPHA:

Sessie 6:  Hoe en waarom moet ek die Bybel lees?


Hou asseblief in gedagte dat hierdie kategese lesse vir groepe geskryf is.  

Pas dit gerus aan na gelang van jou omstandighede.

 

 

Verwante plasings via kategorieë