Alexanderstraat 3, Stellenbosch. TEL: 021 886 5132.

Kategese lesse vir 15 Nov 2020

GRAAD 7 – 11

Jeug Alpha reeks.


Die sessie bestaan uit ‘n video en ‘n PDF gespreksdokument.

LAAI AF:  ‘gespreksdokument’

Alpha Youth Series: Episode 7: Spirit


Junior kategese:

Graad R – 3

Verhale uit die Ou Testament: Gen 17: God sluit ‘n verbond met Abraham

Laai die pdf dokumente af.  Kliek op die blokkie:


Graad 4 – 6

JUNIOR JEUG ALPHA:

Sessie 7:  Heilige Gees


Hou asseblief in gedagte dat hierdie kategese lesse vir groepe geskryf is.  

Pas dit gerus aan na gelang van jou omstandighede.