Alexanderstraat 3, Stellenbosch. TEL: 021 886 5132.

Kategese lesse vir 11 Okt 2020

GRAAD 7 – 11

Jeug Alpha reeks.


Die sessie bestaan uit ‘n video en ‘n PDF gespreksdokument.

LAAI AF: PDF ‘gespreksdokument’

Alpha Youth Series: Episode 5 Prayer Why and How Do I Pray


Junior kategese:

Graad R – 3

Verhale uit die Ou Testament: Gen 11: Die toring van Babel

Laai 2 pdf dokumente af.  Kliek op die blokkie vir deel 1:

Laai deel 2 hier af: ‘Die toring van Babel DEEL 2’


Graad 4 – 6

JUNIOR JEUG ALPHA:

Sessie 4 – Hoe kan ek geloof hê?


Hou asseblief in gedagte dat hierdie kategese lesse vir groepe geskryf is.  

Pas dit gerus aan na gelang van jou omstandighede.