Alexanderstraat 3, Stellenbosch. TEL: 021 886 5132.

Hoe kan ek ‘n bydrae maak?

image

TYD, VAARDIGHEDE & PRODUKTE


  • Raak betrokke by 'n bediening of projek in ons gemeente.
    MEER INLIGING

image

FINANSIEEL


  • EFT
  • Snapscan
  • Kontant of tjeks, toegeplak in 'n koevert, kan in die kollekte mandjie gegooi word. (Daar is koeverte beskikbaar by die deure)
  • Kontant of tjeks kan by die kerkkantoor afgegee word.

BANKBESONDERHEDE


NG GEMEENTE STELLENBOSCH WES
Nedbank
Takkode: 198765
Rekeningnommer: 1498043291


SNAPSCAN

image

Vinnig en maklike betalingsopsie

Volg die stappe:

• Installeer Snapscan op jou selfoon
• Maak die toepassing oop
• Skandeer die kode
• Tik die bedrag in
• Tik ’n verwysing in WAARVOOR die betaling is
• Druk die BETAAL knoppie
• Tik jou pinkode in
• Transaksie sal dan verwerk word en jy sal bevestiging ontvang.