Alexanderstraat 3, Stellenbosch. TEL: 021 886 5132.

Kwartaalblad

05
May

GEMEENTE-GESKIEDENIS

Het jy geweet? Die NG Gemeente Stellenbosch-Wes is as derde gemeente op Stellenbosch op 24 November 1952 (ons gemeente se verjaarsdag) gestig. Die eerste leraar was Ds. Van Velden. Hy […]

24
Mar

BOEKRESENSIE: REWOLUSIE VAN DIE HART

Hierdie aangrypende verhaal word vertel vanuit die perspektief van twee jong vroue wat as Christengelowiges elkeen ’n eie geloofstryd voer. In Egipte word Saleh Samir en haar man, Ashraf, se […]

17
Mar

WEEK VAN GEBED

Die jaarlikse Week van Gebed het plaagevind aan die einde van Januarie met die tema “Groei in gebed”. Dit het aangesluit by ons gemeente se jaartema: “Ons leef die Woord”. […]

13
Jan

SKAKEL IN BY HELPLIFT EN MAAK ‘N VERSKIL

SKAKEL IN BY HELPLIFT EN MAAK ‘N VERSKIL Die Helplift Netwerk is ’n kreatiewe wyse waarop mense met hulle gawes, tyd en middele ’n verskil kan maak. Deur dié netwerk […]

16
Dec

BANDE MET VLOTTENBURG

BANDE MET VLOTTENBURG Die Verenigende Ring van Stellenbosch het in 2006 tot stand gekom tussen die gemeentes van die NGK en die VGK in Stellenbosch. Binne hierdie Ring is die VGK Vlottenburg, ʼn […]

04
Dec

BOEKRESENSIE: HANNA

Boekresensie:  Hanna, Maretha Maartens, Lux Verbi, 2016 Maretha Maartens het haar oor etlike dekades reeds gevestig as ’n prominente skrywer van Christelike lektuur. Hanna is haar eerste Bybelroman. Die hoofkarakter […]

1 2