JY IS UITGEKIES. “Julle, daarenteen, is ’n uitverkore volk, ’n koninklike priesterdom, ’n nasie wat vir God afgesonder is, die eiendomsvolk van God, die volk wat die verlossingsdade moet verkondig […]
JY IS NIE MEER ’N SLAAF VAN SONDE NIE. “Ons weet tog dat die sondige mens wat ons was, saam met Christus gekruisig is sodat ons sondige bestaan beëindig kon […]
Uit die Slegte kom die Goeie Hemelse Vader, daar is dinge wat baie seer maak. Verminder die pyn met U liefde. Herinner my dat goeie dinge dikwels uit die slegte […]