Kolossense 3:18-21 In hierdie gedeelte voeg Paulus twee oorblywende elemente van die Christelike etiek by wat Jesus voorgehou het. Ons het tot dusver geleer dat Paulus die brief aan die […]
Kolossense 3:12-17 Hierdie gedeelte sit die bespreking voort oor die Christelike etiek en hoe verskillende elemente daarvan bymekaarkom om ’n Christelike “standaard” vir moraliteit en die lewe daar te stel. […]
Kolossense 3:1-11 Paulus begin met ’n verduideliking dat Christus die een is wat primer kan onderskei wat reg of verkeerd is. Tot dusver het Paulus in sy brief gefokus op […]
Kolossense 2:15-23 In hierdie perikoop delf die Apostel in die hart van die Evangelieboodskap deur te fokus op die seëninge wat die kruis van Christus meebring. Hy moedig ook die […]