Alexanderstraat 3, Stellenbosch. TEL: 021 886 5132.

Almatine Leene

image
Dr Almatine Leene

PREDIKANT

Almatine Leene is in 1984 gebore in Lelystad, Nederland. Terwyl sy gestudeer het, het sy in 2004 Suid-Afrika toegekom om prakties te kom doen in die NG kerk. Sy het baie lief vir Suid-Afrika geword en ‘n MDiv, Lisensiaat en PHd (sistematiese teologie) graad aan die Universiteit van Stellenbosch-Wes verwerf.

Vanaf 2014 is sy by ons werksaam as predikant, maar sy gee ook klas in Nederland en is mal oor die skryf van teologiese boeke (www.almatine.nl).

Almatine sê oor die bediening in Stellenbosch-Wes: ‘Dit is vir my ‘n baie groot voorreg om in Stellenbosch-Wes te mag dien. Ek is die Here dankbaar vir die geleentheid wat Hy my gee om oor Hom te mag leer en dit oor te dra in prediking en op ander maniere. Jesus is vir my die voorbeeld van diensbaarheid en as ligaam van Christus (jonk en oud, man en vrou, verskillende nasionaliteite en rasse) is ons deur die krag van die Gees in staat om ‘n verskil te maak in Suid-Afrika en in die res van die wêreld.’

Sy speel graag tennis saam met haar man Frederik en seun Sebastiaan!


KONTAK ALMATINE

image
Frederik, Sebastiaan, Almatine en Gideon