Alexanderstraat 3, Stellenbosch. TEL: 021 886 5132.

‘7 weke met die Bybel’

29 Januarie tot 18 Maart 2018.

Kom saam met ons op hierdie sewe weke-reis en ontdek die Bybel …

  • as Spieël,
  • as Stem,
  • as Balsem,
  • as Wet,
  • as Bril en Lamp,
  • as Swaard
  • en as Anker.  

Hierdie kursus is ’n gesamentlike projek van gemeentes binne die Verenigde Ring van Stellenbosch.

Dankie aan Moederkerk met die saamstel van die boekie!

LAAI GERUS JOU DIGITALE WEERGAWE VAN DIE BOEKIE HIER AF:

‘7 Weke met die Bybel


 

Of as jy dit in gedrukte formaat verkies, bestel gerus jou boekie (R30) by die kerkkantoor.

E-pos: [email protected]

TEL: 021 886 5132

 

SaveSave

SaveSave

SaveSave

SaveSave

SaveSave

SaveSave