Alexanderstraat 3, Stellenbosch. TEL: 021 886 5132.

Potjiekos en Wynveiling

Vrydag 31 Augustus 2018

BESPREEK NOU: potjiekos@stellenboschwes.co.za

EFT / snapscan / kontant

PLEK: Alexanderstraat 3, Stellenbosch-Wes gemeente.

  • POTJIEKOS: 18:00 – 20:00
  • WYNVEILING: 20:30 (gratis toegang)

KAARTJIES: R100   (KINDERS TOT 10 jaar: R50)

INGESLUIT: Groot verskeidenheid potte om van te kies, rys, slaai, brood, ‘n glas wyn en nagereg.

Kom kuier gesellig saam!