Alexanderstraat 3, Stellenbosch. TEL: 021 886 5132.

‘n Maand met Filippense

Ons gemeente gaan in November 2017 vir 4 weke saamgesels oor die boek Filippense.

Daniël en Almatine het ‘n boekie saamgestel wat vir persoonlike Bybelstudie asook groepbesprekings gebruik kan word.

Laai die pdf file hier af